Wat jý kan verwag vir 2020 se Garden Route – “BUITELUG” SKOU EN 4X4 EXPO

Wat jý kan verwag vir 2020 se Garden Route – “BUITELUG” SKOU EN 4X4 EXPO

SPORT VIR DIE HELE GESIN VAN JONK TOT OUD:

·         Hindernis bane

·         Berg fiets ritte, sekere afstande

·         Pretloop, sekere afstande

·         Perde ritte

·         4×4 opleiding vir ons dames 4×4 klub, hou die media dop!

 DIE KONSEP VIR 2020 IS:

·         Die pret is vir almal bedoel, met of sonder die besit van ‘n

4×4/SUV voertuig.

·         Groot beleggers alreeds aan boord vir ons BUITELUG skou

Wat 2020 gaan inkleur vir geskiedenis boeke

·         Internasionale Toeriste belangstelling gaan ‘n hoogtepunt word.

Ons plek van kuier (venue) is natuurlik die BARTELSFONTEIN PLAAS, rigting R327 na Herbertsdale,reg agter MOS Industria.

Contributing Author

Contributing Author

This could be you! Have an interesting story to tell? Contact us at admin@ultimate-lifestyle.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *